HomeBusinessesProductsResortsClubsClassifiedsForumsAdviceAbout
42 active users

CampWorld South Africa


Latest Forum Topics
TopicRepliesDate posted
CARAVAN CARE TIPS- JOCKEY WHEEL008 Sep, 2010 @ 08:59:50 am
Over heated wheel bearings on my caravan008 Sep, 2010 @ 08:54:20 am
Website Upgrade - Oysterbay Resort001 Sep, 2010 @ 12:06:57 pm
Staanplek vir die Langnaweek431 Aug, 2010 @ 16:57:20 pm
Splinternuwe karavaanpark - Vloedbos karavaan131 Aug, 2010 @ 10:15:31 am
Mimosa Resort Parys131 Aug, 2010 @ 08:04:36 am
Swing Yskas luginlaat231 Aug, 2010 @ 07:51:18 am
swop230 Aug, 2010 @ 17:54:19 pm
Permanant caravaning329 Aug, 2010 @ 17:17:24 pm
THANKS MKAYMER MKAYMER IS BLACKLISTED127 Aug, 2010 @ 10:08:57 am
Forums Quick Nav
Toyota Fortuner
 Forums / 6. Tow vehicle and towing advice / Toyota Fortuner
Willie Hayden
Joined: 20 Jul, 2010
Posts: 1
Tuesday, 20th July, 2010 at 11:30 am
Dagsę Ek ry tans 'n Toyota Fortuner 3.0D-4D Manual maar wil vir my outomaties koop ek het na die aanbevelings gelees - So daar so geen fout wees as ek outomaties vir my ene kry nie my vrou kom nie reg met die manual nie. En die Automaties moet ek die Overdrive blok of sal die enjin agterkom om nie in die overdrive in te gaan nie. Dankie Willie
RE: Toyota Fortuner
Fred W
Joined: 14 Sep, 2007
Posts: 2
Tuesday, 20th July, 2010 at 1:48 pm
Moenie skroom om die D-4-D outo aan te skaf nie. Hy sal jou nie in die steek laat nie end die woonwa kan met gemak gesleep word. Vandag is die Outomatiese ratkaste so ontwerp dat onder die ekstra lading van 'n woonwa en spesifiek die 1500 Kg soos voorgeskryf vir die Fortuner jy geen probleme behoort to kry nie. Ek sleep met gemak my Classique met die D-4-D Outo
RE: Toyota Fortuner
Nico Pietersen
Joined: 1 Jul, 2005
Posts: 223
Tuesday, 20th July, 2010 at 3:33 pm
Ek is nie self 'n Toyota man nie, maar ek skat Fred is reg met sy aanbeveling. Ek glo ook nie jy hoef bekommerd te wees oor die "overdrive" nie - die ratkas behoort te sleep in die rat wat hy outomaties kies as die korrekte een. Groete en voorspoed met die nuwe vuurwa - Nico
RE: Toyota Fortuner
willem van wyk
Joined: 3 May, 2007
Posts: 965
Wednesday, 11th August, 2010 at 3:59 pm
Ek sleep met n Fortuner auto en het geen probleem nie, die fortuner se book se jy moet towing gear kies daar is n plek ,dan gaan hy net tot 4 de rat ek sleep n Classqiue
Forums Quick Nav

To start using these comprehensive and FREE CaravanParks.com
Industry Forums you need register.
This will setup a user profile and enable you to participate within the industry.
*** CLICK HERE to Register on these forums ***

CaravanParks.com - Everyone’s online camping spot…

Account Activation Request
Email Address: