HomeBusinessesProductsResortsClubsClassifiedsForumsAdviceAbout
45 active users

CampWorld South Africa


Latest Forum Topics
TopicRepliesDate posted
CARAVAN CARE TIPS- JOCKEY WHEEL008 Sep, 2010 @ 08:59:50 am
Over heated wheel bearings on my caravan008 Sep, 2010 @ 08:54:20 am
Website Upgrade - Oysterbay Resort001 Sep, 2010 @ 12:06:57 pm
Staanplek vir die Langnaweek431 Aug, 2010 @ 16:57:20 pm
Splinternuwe karavaanpark - Vloedbos karavaan131 Aug, 2010 @ 10:15:31 am
Mimosa Resort Parys131 Aug, 2010 @ 08:04:36 am
Swing Yskas luginlaat231 Aug, 2010 @ 07:51:18 am
swop230 Aug, 2010 @ 17:54:19 pm
Permanant caravaning329 Aug, 2010 @ 17:17:24 pm
THANKS MKAYMER MKAYMER IS BLACKLISTED127 Aug, 2010 @ 10:08:57 am
Forums Quick Nav
Hoe maak ek tentpale aan die karavaan vas ?
 Forums / 4. Advice & Hints & Tips / Hoe maak ek tentpale aan die karavaan vas ?
Andries Joubert
Joined: 19 Jul, 2010
Posts: 1
Monday, 19th July, 2010 at 6:30 pm
Ek het al gesien hoe slepers die tentpale aan die karavaan se kant vasmaak met een of ander slim patent. Koop mens dit iewers of moet ek maar in die Wendyhuis krap en dit self maak ?
RE: Hoe maak ek tentpale aan die karavaan vas
Duncan Gohl
Joined: 6 Apr, 2010
Posts: 36
Tuesday, 20th July, 2010 at 6:33 am
Morning Andries, please explain your problem a bit more. Which poles connected to where and what does the thingy look like that you have seen? Regards, Duncan
RE: Hoe maak ek tentpale aan die karavaan vas
Nico Pietersen
Joined: 1 Jul, 2005
Posts: 223
Tuesday, 20th July, 2010 at 3:26 pm
Andries, As jy bedoel wat ek dink jy bedoel, dan wonder ek watse woonwa jy het dat dit nie deel van die wa is nie. As jy praat van die gewone dak-tentpale, hul het op hul punte 'n plastiese "prop" met 'n balletjie en teen die woonwa se kant is weer 'n "female socket" waarin die balletjie druk. As dit wel is waarvan jy praat - jy kan beide die "male" en die "female" by die woonwa handelaars (Camp world) kry. As dit nie is wat jy van praat nie - verduidelik dan aub. Nico
RE: Hoe maak ek tentpale aan die karavaan vas
Gerhard Niemand
Joined: 18 Apr, 2010
Posts: 12
Wednesday, 21st July, 2010 at 8:02 pm
Ek dink (weet) Andries bedoel dat hy wil weet hoe om los pale aan die buitekant van die wa vas te maak vir die storing daarvan. Amper soos visstokke op 'n voertuig se dak. Dit moet stewig genoeg wees dat dit nie in die ry afval nie.
RE: Hoe maak ek tentpale aan die karavaan vas
Nico Pietersen
Joined: 1 Jul, 2005
Posts: 223
Friday, 23rd July, 2010 at 9:46 am
O, Jammer - ek was heeltemal op 'n verkeerde spoor! Kan mens nie die visstok rak met sy klampe gebruik nie? Ek dink egter storing binne die wa (soos Jurgens tans) of onder die wa in 'n kas (soos ouer Sprites) sal netjieser wees as teen die kant van die wa. Groete - Nico
RE: Hoe maak ek tentpale aan die karavaan vas
Duncan Gohl
Joined: 6 Apr, 2010
Posts: 36
Saturday, 24th July, 2010 at 6:48 am
Come come Andries ! Tell all these helpful people what you mean !!!
RE: Hoe maak ek tentpale aan die karavaan vas
buckstab buckstab
Joined: 1 Sep, 2010
Posts: 160
Friday, 3rd September, 2010 at 2:04 am
RE: Hoe maak ek tentpale aan die karavaan vas
buckstab buckstab
Joined: 1 Sep, 2010
Posts: 160
Friday, 3rd September, 2010 at 5:03 am
RE: Hoe maak ek tentpale aan die karavaan vas
buckstab buckstab
Joined: 1 Sep, 2010
Posts: 160
Monday, 6th September, 2010 at 5:03 am
Forums Quick Nav

To start using these comprehensive and FREE CaravanParks.com
Industry Forums you need register.
This will setup a user profile and enable you to participate within the industry.
*** CLICK HERE to Register on these forums ***

CaravanParks.com - Everyone’s online camping spot…

Account Activation Request
Email Address: