duplessispp
Joined: 6 Nov, 2005
Posts: 3 |
Wednesday, 14th July, 2010 at 8:34 am
Is daar dalk enige raad hoe om vlekke op die novilon vloer skoon te maak.Ek het vlekke gekry weens 'n rubbermat en spaarwiel wat op my karavaan vloer gelê het.
Help asseblief.
Kampgroete,
Postma du Plesis
|
RE: Skoonmaak van novilon vloer in woonwa
Nico Pietersen
Joined: 1 Jul, 2005
Posts: 223 |
Wednesday, 14th July, 2010 at 5:06 pm
Postma, ek dink jy sal maar 'n nuwe Novilon moet lê. Ek het nou al van baie ouens gehoor met die spaarwiel-vlek en dit smaak my die manne kry hom nie af nie. Sorry - Ek hoop ek is verkeerd!
Nico
|
RE: Skoonmaak van novilon vloer in woonwa
Maureen Cronje
Joined: 22 Jul, 2010
Posts: 1 |
Thursday, 22nd July, 2010 at 6:19 pm
Hi!
Ek het Jik Jel gebruik. Laat dit le vir 'n dag en was dan af. Handy Andy vir 'n dag kan jy ook probeer. Ek het nog al my vlekke so afgekry.
Groete
Maureen
|
RE: Skoonmaak van novilon vloer in woonwa
Nico Pietersen
Joined: 1 Jul, 2005
Posts: 223 |
Friday, 23rd July, 2010 at 9:39 am
Probeer gerus Maureen se raad en laat weet asseblief of dit gewerk het.
Groete - Nico
|
RE: Skoonmaak van novilon vloer in woonwa
buckstab buckstab
Joined: 1 Sep, 2010
Posts: 160 |
Friday, 3rd September, 2010 at 2:24 am
|
RE: Skoonmaak van novilon vloer in woonwa
buckstab buckstab
Joined: 1 Sep, 2010
Posts: 160 |
Friday, 3rd September, 2010 at 6:29 am
|
RE: Skoonmaak van novilon vloer in woonwa
buckstab buckstab
Joined: 1 Sep, 2010
Posts: 160 |
Monday, 6th September, 2010 at 3:02 am
|
RE: Skoonmaak van novilon vloer in woonwa
buckstab buckstab
Joined: 1 Sep, 2010
Posts: 160 |
Monday, 6th September, 2010 at 5:27 am
|